Screenshots

Description

Welkom by Kaapstad Radio! Hier gaan ons lekker klets oor alles waarvan JY hou! Kaapstad Radio is 'n aanlyn radiostasie vir SY mense AAN sy mense en ons bring jou net die beste luistergenot vanuit Kaapstad en regoor die wêreld.
Kaapstad Radio is uniek aan Kaapstad en Sy mense, met Afrikaans as anker taal. Kaapstad Radio fokus op die Afrikaanse Kultuur en bring vir jou die Beste Musiek, Aktuele Stories, Nuus, Weer, Verkeer, Oordenkings, die nuutste oor ons Kunstenaars, asook Bekroonde Lekker-Luister Vervolgverhale.

What’s New

Version 0.0.2

Fixed missing Facebook and Twitter feeds

App Privacy

The developer, Iono Broadcasting, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Collected

The developer does not collect any data from this app.

Privacy practices may vary, for example, based on the features you use or your age. Learn More

Supports

  • Family Sharing

    With Family Sharing set up, up to six family members can use this app.

More By This Developer