LekkeSlaap 4+

Tripco (Pty) Ltd

    • 免费

iPhone 截屏

简介

LekkeSlaap, afgelei van die sêding "Lekker Slaap", is die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek. Die dae toe jy alles op die Internet in Engels moes doen is iets van die verlede - by LekkeSlaap doen ons dit in Afrikaans!

Die gaping in die Afrikaanse aanlynreisindustrie het Afrikaanse internetgebruikers heeltemal te lank verhoed om akkommodasie in Afrikaans te soek en te bespreek. Dit is hoekom ons besluit het om 'n vooraanstaande Afrikaanse akkommodasiewebblad te stig, en die resultaat is LekkeSlaap.co.za.

LekkeSlaap bied duisende lekke akkommodasie-opsies reg oor die land, van gastehuise, B&B, selfsorg, hotelle, kampplekke en vele meer. Die webblad is baie gebruikersvriendelik en alles wat jy moet én wil weet voor jy jou lêplek bespreek is net 'n kliek weg. Ons bied ook persoonlike en ervare kliëntediens, en ons vriendelike, Afrikaanssprekende agente is altyd reg om jou te help.

Hierdie baanbrekerswebblad is gestig deur dieselfde span wat die bekroonde TravelGround.com geloods het. Die boublokke van LekkeSlaap.co.za is dus gegrond op dieselfde beproefde en betroubare tegnologie om te verseker dat jy met 'n geruste hart kies en kliek en toer.

新内容

版本 1.1.2

This update features performance enhancements and upgrades the application for exciting future improvements to your LekkeSlaap experience.

App 隐私

开发者“Tripco (Pty) Ltd”已表明该 App 的隐私规范可能包括了下述的数据处理方式。有关更多信息,请参阅开发者隐私政策

与你关联的数据

开发者可能会收集以下数据,且数据与你的身份关联:

  • 联系信息

隐私处理规范可能基于你使用的功能或你的年龄等因素而有所不同。了解更多

更多来自此开发人员的 App

你可能也会喜欢

Fly Airlink
旅游
AVIS SafeDrive
旅游
EZ Shuttle - Get an EZ
旅游
RYDD
导航
Forge: Hiking Trail Maps
导航
Firefinch
旅游