Maroela Media 17+

Maroela Media

专为 iPad 设计

    • 免费

简介

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

新内容

版本 7.3.2

Daar was ʼn speek in die wiel met die aflewering van kennisgewings, maar die melkman is nou weer terug op sy roete! Bly deurgaans maklik op hoogte met die jongste nuus.

App 隐私

开发者“Maroela Media”已表明该 App 的隐私规范可能包括了下述的数据处理方式。有关更多信息,请参阅开发者隐私政策

与你关联的数据

开发者可能会收集以下数据,且数据与你的身份关联:

  • 联系信息

隐私处理规范可能基于你使用的功能或你的年龄等因素而有所不同。了解更多

你可能也会喜欢

AfriForumTV
新闻
IEC South Africa
新闻
Eyewitness News
新闻
IOL News
新闻
SABC News app
新闻
Business Day SA
新闻