Landbouweekblad 4+

Magzter Inc.

專為 iPad 設計

    • 免費
    • 提供 App 內購買項目

螢幕截圖

描述

Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.
2 November 2023 In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: SA boere blaas in VSA se nek - 6 faktore vir sojarekords; Vleisbemarking - Die Wagyus se lesse oor vleisverkoop; Daar’s geld in die waardeketting - só vind jy dit; Suider-Afrika se top-stoetboer - Perfekte ‘troue’ van wetenskap en praktyk; Bakkie vir 'n boer - Ranger dalk laaste, maar nie die minste; Dis nie net die bokke nie! - SA drankie piets Britse eweknieë in eie agterplaas en Weidingsmengsel - Jong melkboer systap droogte se kragvoer.
19 Oktober 2023 In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Planttyd! - Dié tegnologie maak ’n verskil, sê boere, Ongemak oor kunsmis, Só lyk winsvooruitsig; Gerrit van Zyl - Nuwe reëls, dieselfde sport; Aartappels & herlewingslandbou - McCain belê gróót in navorsing; Willemse - Kyk dringend na dié dinge, en oorleef onstuimige tye; Beeste in wingerd! - Goed vir grond én wyn; Dié Karooboer g’n prysnemer; Boereplan - Só vang Namibiër elke reëndruppel en Boere sê hul sê oor die nuwe Hilux GR-S.
5 Oktober 2023 In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Land Bank-skok - 'Ons wás verkeerd' + Landbou raak skuldstrik baas; Boorverbod - Kunsmisbedryf skop vas; Dít steek agter die ankolepryse; Só skuif die weerpatrone - Neigings wat bestuur drasties gaan verander; Topraad oor mielies - Kry dié 7 dinge reg en... oes 19 t/ha plus Hierdie planterverstellings voeg 17% by opbrengs!; Super-jakkalse? - Vlakvarke maai onder Karoolammers.
21 September 2023 In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Rooivleis - Gaan nuwe markte speenkalfprys red?; Jou opsies - Só kan presisiegrondbewerking wins verhoog; Jan Boland Coetzee - Legendariese wynman wat steeds die grappe uitryg; Saalperde - Harold Poil se legende leef voort; Noordwes-jongboer - Leer eers draad span voor jy plaas bestuur en Skaapboerdery - Vetsterte seil deur droogte op Kasteel.
7 September 2023 In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Du Plessis-Broers - Oor Beefmasters, gesaaides & die Bokke se kanse; SA Jongboere - Dissipline dié plaas se redding; Somergewasse - 6 boere se idees vir ’n El Niño seisoen; Frankfort-Reddingsplan - Boere gee miljoene, maar staat trek dwars! + Dorp bly veg vir sonkrag; Makadamias - Prysknyptang maak nuwe markte oop! en Spesiaal - • Bakkie vir ’n boer-reeks • Nampo Kaap • Skolenuus + Wiele

Magazine Subscriptions are available for purchase inside this app.

1 Year auto renewable subscription - $51.99 (automatically renewed until canceled)

Your subscription automatically renews unless auto-renew is turned off at least 24-hours before the end of the current period.

Your iTunes account will automatically be charged at the same price for renewal within 24-hours prior to the end of the current period unless you change your subscription preferences in your account settings.

You can manage your subscriptions through your account settings after purchase on your device.

No cancellation of the current subscription is allowed during active subscription period.

Please visit http://www.magzter.com/ns/privacy-policy.html for our Privacy Policy and http://www.magzter.com/ns/terms_condition.html for our Terms & Conditions

最新功能

版本 8.4.10

Minor bug fixes and performance improvements.

App 私隱

開發者表明Magzter Inc.的私隱慣例或包括下列資料的處理。詳情請參閱開發者的私隱政策

用於追蹤你的資料

以下資料可能會用於追蹤你在其他公司的 App 和網站的活動:

  • 聯絡資料

與你連結的資料

開發者可能會收集以下資料並連結你的個人身份:

  • 購買項目
  • 聯絡資料
  • 用户內容
  • 識別碼
  • 使用資料
  • 診斷

私隱慣例或因使用的功能或年齡等因素而異。進一步了解

更多此開發者的出品

核心書地 - 雜誌店
報章雜誌
Hong Kong Tatler
生活風格
Zoo Weekly Thailand
生活風格
Home & Decor Malaysia
生活風格
Action Asia
生活風格
Winner (Chinese) 《赢家》
運動

你可能也喜歡

Farmer's Weekly South Africa
商業
SwiftVERE
商業
OBAA Tax App
商業
Prime Protect
理財
GRAINVEST
理財
PANNAR Sprout
生產力