Advent Lofliedere 4+

Jaco Gericke

Designed for iPad

    • Free

Screenshots

Description

Advent Lofliedere op jou selfoon!
Die digitale van die liedereboek van die Sewendedag-Adventistekerk, met lirieke van al 481 liedere.

Met 'n klomp handige funksies soos:
- Soek 'n lied met sleutelwoorde of lied nommer
- Luister na 'n lied se musieksnit
- Dag- en nagmodus, en verskeie kleurskemas
- Willekeurige liedere
- Stoor gunstellinge en liedere wat jy graag wil leer
- Projekteermodus en Leesmodus
- Lanskapmodus vir tablette

What’s New

Version 3.0.2

• Aflyn musiek is nou beskikbaar danksy 'n nuwe MIDI enjin!
• Musiekinstrumente kan verander word (Klavier, Orrel, Viool, Harp en meer)
• Musiektempo kan verstel word
• Outoskrol in Leesmodus
• Outospeelmodus - speel alle liedere met outoskrol
• Musiek kan vanaf die kennisgewingbalk en sluitskerm beheer word
• Elke reël in 'n vers is op sy eie lyn
• Aantal reëls vertoon op die skerm kan verstel word in vertoonmodus
• Teks grootte kan met knyp en zoom verstel word
• Kortpadsleutels vir makliker navigasie met 'n sleutelbord
• Nuwe kleure en agtergronde

App Privacy

The developer, Jaco Gericke, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Collected

The developer does not collect any data from this app.

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

Xhosa M(A)L
Education
Grade 9 Exam Papers
Education
YouthAlive
Education
SDA Sabbath School Quarterly
Reference
English To Xhosa Translation
Education
.Hymnal
Reference