Maroela Media 17+

Maroela Media

iPad対応

    • 無料

スクリーンショット

説明

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

新機能

バージョン 7.2.6

Wil jy die app anoniem gebruik? Geen probleem! Klik bloot op “slaan oor” as jy nie jou besonderhede wil verskaf nie. Haak jou app dalk vas? Nou het ons ʼn knoppie wat jy kan klik om jou app te herstel. Kom maak jouself tuis, dan kuier ons lekker verder saam.

アプリのプライバシー

デベロッパである"Maroela Media"は、アプリのプライバシー慣行に、以下のデータの取り扱いが含まれる可能性があることを示しました。詳しくは、デベロッパプライバシーポリシーを参照してください。

ユーザに関連付けられたデータ

次のデータは収集され、ユーザの識別情報に関連付けられる場合があります。

  • 連絡先情報

プライバシー慣行は、ご利用の機能やお客様の年齢などに応じて異なる場合があります。詳しい情報

他のおすすめ

Netwerk24 – Alles op een plek
ニュース
AfriForumTV
ニュース
Eyewitness News
ニュース
SABC News app
ニュース
IEC South Africa
ニュース
IOL News
ニュース