Brisbane Afrikaanse Kerk 4+

Jiosdev LLC

iPad용으로 디자인됨

    • 무료

스크린샷

설명

Is u nuut in Brisbane? Mis jy die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners of wil net weer met ander die Here aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou.

WIE ONS IS:
BAK is ‘n lid van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië. Ons bedien Die Woord in Afrikaans.

Die bediening is in Afrikaans omdat daar ‘n groot behoefte by Afrikaanssprekendes bestaan om God in hulle moedertaal te aanbid en te dien. Geestelike groei vind makliker plaas waar jy in jou moedertaal die Woord bestudeer en dit uitleef. So word pastorale versorging en berading ook meer effektief ervaar as jy jou diepste emosies makliker in Afrikaans kan verwoord.

Die kerk vervul ‘n groot rol as ondersteuningsbasis vir nuwe immigrante wat in Australië aankom met die gepaardgaande aanpassingsprobleme en selfs trauma wat beleef word.

WAT ONS GLO:
Belydenis Grondslag van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië.

Die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië staan binne die breë Gereformeerde tradisie en onderskryf daarom die klassieke Gereformeerde belydenisse nl. die Heidelbergse Kategismus, die Dordtse Leerreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis asook die Westminister “Confession”.

Ons het ook ’n “Statement of Faith” aanvaar wat in kort die kern van ons belydenis aandui en kan dit besigtig word op ons webwerf. Ons identifiseer verder ook met die kernwaardes en oortuigings van die wêreldwye Evangeliese beweging. Hierdie waardes kan op ons webwerf bestudeer word.

앱이 수집하는 개인정보

Jiosdev LLC 개발자가 아래 설명된 데이터 처리 방식이 앱의 개인정보 처리방침에 포함되어 있을 수 있다고 표시했습니다. 자세한 내용은 개발자의 개인정보 처리방침을 참조하십시오.

사용자에게 연결된 데이터

다음 데이터가 수집되어 신원에 연결될 수 있습니다.

  • 연락처 정보
  • 식별자

사용자에게 연결되지 않은 데이터

다음 데이터가 수집될 수 있지만 신원에는 연결되지 않습니다.

  • 위치
  • 연락처 정보
  • 연락처
  • 사용자 콘텐츠
  • 사용 데이터
  • 민감 정보
  • 진단

개인정보 처리방침은 사용하는 기능이나 사용자의 나이 등에 따라 달라질 수 있습니다. 더 알아보기

이 개발자의 앱 더 보기

ChMeetings
생산성
Tabernáculo de Vida Houston
라이프스타일
Our Savior's - Denmark
라이프스타일
WELS Tucson Campus Ministry
라이프스타일
Catedral de Adoração Waltham
라이프스타일
Te Parthenos Youth Family
라이프스타일

좋아할 만한 다른 항목