VivA-woordeboekapp 4+
VivA-Afrikaans NPC
iPhone용으로 디자인됨
-
- 무료
iPhone 스크린샷
설명
Die Viva-woordeboekapp maak dit moontlik vir gebruikers om verskeie woordeboeke en termlyste met een soektog te raadpleeg.
Teken aan met jou bestaande VivA-gebruikersnaam, of registreer om ’n nuwe, gratis profiel te skep.
Gebruikers kan enige Afrikaanse woord in die soekbalk tik en resultate vind in tientalle bronne, soos VivA se splinternuwe eie woordelys.
Die VivA-woordelys is ’n groeiende bron en word gereeld met nuwe inligting opdateer. Ons nooi gebruikers uit om inligting van woorde wat nie in enige van ons bronne opgeneem is nie, aan te stuur. Só kan VivA se taalkundiges en taalpraktisyns saam gesels oor die betrokke woorde, dit bywerk en vir alle taalgebruikers toeganklik maak.
Kry elke dag ’n nuwe VivA-taalwenk wat gestoor kan word om later weer na te gaan – toepaslike wenke waarby elke taalgebruiker kan baat vind. Met praktiese voorbeelde en interessante feite oor hoe om Afrikaans beter te gebruik, sal jy elke dag iets nuuts oor die taal leer.
VivA se woordeboekapp is veelsydig en gebruikersvriendelik:
- Kry inligting uit ’n groot verskeidenheid woordeboeke, termlyste en VivA se woordelys.
- Die geskiedenis van vorige soekwoorde word gestoor.
- Merk soekwoorde as gunstelinge.
- Raadpleeg woordeboeke uit jou gunstelingwoorde en die soekgeskiedenis.
- Kry daaglikse taalwenke.
- Stoor die taalwenke.
- Stuur terugvoer oor ontbrekende woorde in Afrikaans.
The Viva dictionary app makes it possible for users to consult several dictionaries and lists of terminology simultaneously.
Sign in with your existing VivA user name, or register to create a new, free profile.
Users can enter any Afrikaans word and find results in multiple sources, like VivA’s brand new glossary.
The VivA glossary is a live source and is updated regularly. We invite users to send us information on words not found in any of our sources. In this way VivA’s linguists and language practitioners can discuss the words, update them and make them accessible to all language users.
New hints and tips are posted daily and can be saved for later use – applicable hints every language user can benefit from. Practical examples and interesting facts on how to improve your Afrikaans will teach you something new every day.
VivA’s dictionary app is versatile and user-friendly:
- Find information in a variety of dictionaries, terminology lists and VivA’s glossary.
- Save your history of previous searches.
- Mark words as favourites.
- Consult dictionaries using your favourites and your search history.
- Receive a new language tip daily.
- Save the language tips.
- Send feedback on missing Afrikaans words.
앱이 수집하는 개인정보
VivA-Afrikaans NPC 개발자가 아래 설명된 데이터 처리 방식이 앱의 개인정보 처리방침에 포함되어 있을 수 있다고 표시했습니다. 자세한 내용은 개발자의 개인정보 처리방침을 참조하십시오.
데이터가 수집되지 않음
개발자가 이 앱에서 데이터를 수집하지 않습니다.
개인정보 처리방침은 사용하는 기능이나 사용자의 나이 등에 따라 달라질 수 있습니다. 더 알아보기
정보
- 제공자
- Virtuele Instituut vir Afrikaans
- 크기
- 12.9MB
- 카테고리
- 교육
- 호환성
-
- iPhone
- iOS 12.4 이상 필요
- iPod touch
- iOS 12.4 이상 필요
- Mac
- macOS 11.0 이상 및 Apple M1 칩 이상이 탑재된 Mac이 필요
- 언어
-
영어
- 연령 등급
- 4+
- 저작권
- © 2024 VivA
- 가격
- 무료