Blokaspaai 4+

Jou taal maksimaal digitaal

Shine Interactive

Designed for iPad

    • Free
    • Offers In-App Purchases

Screenshots

Description

Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS.

Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies.

Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span sorg vir 'n splinternuwe uitgawe elke maand. Van Suid-Afrika se bekendste opstellers publiseer gereeld hulle eie boeke teen sakpaspryse. Jy sal vir seker nooit sonder 'n kopkrap-lekkerte sit nie.

Hoogtepunte

• Gemaklik om in te vul
• Rustige, kalmerende ontwerp
• Leidrade word bo die sleutelbord ge-eggo
• Verleen hulp wanneer jy vasbrand
• Vee jou blokraai uit om oor en oor in te vul
• Nuwe boeke van tyd tot tyd beskikbaar
• Hierdie applikasie benut In-App koopfunksies

In die nuuste weergawe 1.2.16

Blokaspaai is nou gratis geskikbaar!  Die basiese funksie van die applikasie bly dieselfde.

Ons het 'n puntestelsel ingebou om so bietjie teen jouself te kompeteer.  Wanneer jy Blokaspaai aflaai, kry jy 50 gratis 'blokkies'.  Blokkies kan gebruik word om na antwoorde te 'loer'.  Aan die einde van elke raaisel ken Blokaspaai aan jou bonus blokkies toe (gebruik die 'Sien alles na' funksie) vir regte letters.  Hierdie 'blokkies' word by jou balans gevoeg.  Indien jou balans nul blokkies bereik, word jy die geleentheid te bied om jou 'blokkies' aan te vul deur addisionele 'blokkies' te koop.

Jy kan nou jou vordering volg sodat jy presies weet waar jy staan met al jou invulwerk wanneer jy 'n boek oopmaak.

KENNISGEWING!

Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee.  Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies!  'n Lekker uitdaging.

VRYWARING

Omdat dit vir ons belangrik is dat Blokaspaai sonder enige internetkonneksie kan werk, word al die data op jou slimfoon/tablet gestoor nadat dit afgelaai is.  LET WEL dat herinstallasie van die applikasie sal veroorsaak dat jy alle 'blokkies' (gratis en gekoop) verbeur.

---

The world's first ever Afrikaans Arrow crossword application for iOS

Blokaspaai offers a new dimension to an old favourite pastime. Designed especially for easy filling without unnecessary knick-knacks.

Enjoy your first bonus book free. The Blokaspaai team ensures a new edition every month. Some of South Africa's best crossword compiler's work is frequently available at bargain prices. You will never be without a puzzler to keep you occupied.

Highlights

• Easy to fill in
• Relaxing design
• Clues echoed above the keyboard
• Cheat function available
• Clear your crossword to enjoy again and again
• New books available from time to time
• This app utilises In-App Purchase

What’s New

Version 1.2.18

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai! Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep.

KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging.

---

We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai! We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you.

NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.

App Privacy

The developer, Shine Interactive, has not provided details about its privacy practices and handling of data to Apple. For more information, see the developer’s privacy policy.

No Details Provided

The developer will be required to provide privacy details when they submit their next app update.

You Might Also Like

Huisgenoot-tydskrif
Entertainment
Jou Afrikaans
Entertainment
Pretoria FM
Entertainment
Real Sudoku™
Entertainment
Sarcda
Entertainment
SA Lottery Results
Entertainment