Eden Gemeente

Lifestyle

Free

Beleef Eden Gemeente, op enige plek, elke dag, terwyl ons saam reis. Welkom By Eden Gemeente se app. Met die Eden Gemeente app kan jy Eden Gemeente enige plek beleef. • Kyk of luister na boodskappe • Download preke en videos • Word deel van 'n groep • Volg die diens deur preek notas • Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke • Nooi jou vriende en familie Eden Gemeente is 'n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap. Ons wil saam op 'n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan. Liefde vir God en mense. Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons 'n voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word. Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com

  • This app hasn’t received enough ratings or reviews to display an overview.

Misc media improvements

The developer, Eden Gemeente, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy .

  • Data Not Linked to You

    The following data may be collected but it is not linked to your identity:

    • Usage Data
    • Diagnostics

Privacy practices may vary, for example, based on the features you use or your age. Learn More

The developer has not yet indicated which accessibility features this app supports. Learn More

  • Seller
    • Eden Gemeente
  • Size
    • 48.7 MB
  • Category
    • Lifestyle
  • Compatibility
    Requires iOS 13.4 or later.
    • iPhone
      Requires iOS 13.4 or later.
    • iPad
      Requires iPadOS 13.4 or later.
    • iPod touch
      Requires iOS 13.4 or later.
    • Apple Vision
      Requires visionOS 1.0 or later.
  • Languages
    English and 4 more
    • English, French, Portuguese, Simplified Chinese, Spanish
  • Age Rating
    4+
  • Copyright
    • App: © 2024 Subsplash, Content: © 2024 Eden Gemeente