AfriForumTV 4+

Vermaak. Aanlyn‪.‬

Lonely Viking (PTY) LTD

Designed for iPad

    • Free

Screenshots

Description

AfriForumTV. Vermaak. Aanlyn.

AfriForumTV.
Vermaak. Aanlyn.
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet.
AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform.
Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak.
AfriForumTV bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word.

Ratings and Reviews

2.6 out of 5
19 Ratings

19 Ratings

HHHHD6161 ,

Registreer

Ek kan nie registreer nie. As ek alles invul en registreer druk dan gebeur daar niks

EttieneKruger ,

Totaal Verniet met die reek Vetkoek-Palei2

Ek kanie glo die toep is totaal verniet nie. Ek is so bly ek kan Vetkoek-Paleis2 se reek nou “Steam”. Selfs Die Gelofte ‘n Musiekblyspel, Wielie Walie, Orkney Snork nie en nog meer is op die toep.

Dankie AfriForum, julle moeite met ons taal word baie waardeer.

Fedup--- ,

Not giving you my telephone number

Not giving you my telephone number

App Privacy

The developer, Lonely Viking (PTY) LTD, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Collected

The developer does not collect any data from this app.

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

Maroela Media
News
Netwerk24 – Alles op een plek
News
Landbou.com (Landbouweekblad)
News
FiND iT News
News
IEC South Africa
News
Kerkbode
News