Screenshots

What’s New

Version 1.2.18

Ons bied met trots aan die opgedateerde weergawe van Blokaspaai! Ons hoop jy gaan net soveel pret hê om die blokraai in te vul as wat ons gehad het om hierdie nuwe weergawe vir jou skep.

KENNISGEWING: Tydens opgradering na die nuwe weergawe word jou lokale databasis uitgevee. Dus sal jy die geleentheid hê om al jou raaisels van nuut af in te vul en gebruik te maak van al die bonus blokkies! 'n Lekker uitdaging.

---

We are proud to introduce to you the latest version of Blokaspaai! We hope you will have just as much fun filling in as we had creating this app for you.

NOTICE: If you have the previous version of Blokaspaai and upgrade to the latest one, you will have to re-fill all your previous crosswords.

Ratings and Reviews

3.7 out of 5
3 Ratings

3 Ratings

Plattelander ,

Geluk Blokaspaai

Wonderlike App! Dit werk seepglad, funksioneel en maklik. Hoop julle gaan ook uitbrei na Afrikaanse blokkiesraaisels vir groter verskeidenheid. Heerlik om digitaal in Afrikaans ons stokperdjie te geniet. Baie geluk hiermee, beslis 5-ster!

Simfycrashes ,

Spelfoute in ‘n blokraai - nee man!

Moes ophou speel toe ek foute agterkom, puntloos.

Dol-daaroor ,

Mrs

Nou kan mens jou blokraai saamvat, waar jy ook al gaan. Dis nie net gerieflik nie, dis ook spotgoedkoop.

Information

Provider
Shine Interactive cc
Size
61.1 MB
Category
Entertainment
Compatibility

Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.

Languages

English, Afrikaans

Age Rating
Rated 4+
Copyright
© Shine Interactive
Price
Free
In-App Purchases
  1. Blokaspaai - Boek 1 R14.99
  2. Bobaas Boek 2 R14.99
  3. eBlok 1 R14.99

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like