iPhone Screenshots

Description

KOER is die eerste Afrikaanse toep wat jou die kans gun om uit ‘n groter poel potensiële
pasmaats te kies en te keur. KOER is ‘n platform waar jy in beheer is. ‘n Veilige plek om
nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te
ontmoet. ‘n Toep waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - jou hart, jou taal, jou kans.

HOE MAAK ONS NOU?
STAPPE:

1. Laai KOER gratis af.

2. Sluit maklik aan:
- Per e-pos, Facebook of Apple ID.

3. Skep ‘n profiel
- Maklike stappe om jou profiel te skep.
- Vertel ’n bietjie meer oor jouself.
- Laai jou beste fotos.

4. Kies jou belangstellings
- Klik op opsies wat jou die beste beskryf.
- Ons algoritme vind so jou beste pasmaats!

5. Begin KOER!
- Blaai deur die Koerwoud en ontdek wie daar sku


Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/

What’s New

Version 1.6.1

Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:

- Ons los 'n probleem op waar boodskappe onder sekere omstandighede nie suksesvol afgelewer word nie.

- Lisensiehouers kan sien wanneer boodskappe suksesvol gestuur sowel as afgelewer is

Ratings and Reviews

3.6 out of 5
39 Ratings

39 Ratings

MonicaMeggiela24 ,

Unsubscribe

Morning. Can someone help me,I want to unsubscribe for Koer because I don’t have the app and don’t use it.

Greetings Monica

Developer Response ,

Hi Monica,

Jy kan jou subskripsie kanselleer asook jou profiel verwyder vanaf die toep se instellings. Druk op die rat-ikoon op jou profiel blad om daar uit te kom. Indien jy nie regkom nie stuur gerus vir ons 'n epos by info@koer.co.za en ons volg op.

Groete,
Koer

PiesangRadio ,

Best dating app by far!

As an professional app and website developer I am speechless with KOER! Not only does KOER actually try to bring people together but it actually works on many different levels And areas. Well done. Julle mag maar en Sterkte.

@PJ1988 ,

Lekker maar klaar!

Dankie Armand! Self met jou gesels op n stadium oor die ‘app’. En hier moes ek dit delete! Hopenlik vir ewig...
Ek het die man ontmoet van my drome...
Dankie vir die platvorm om mense in Afrikaans te kan ontmoet en gesels... Dit was lekker. X

App Privacy

The developer, Die Bende Pty Ltd, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Linked to You

The following data may be collected but it is not linked to your identity:

  • Location
  • Contact Info
  • User Content
  • Identifiers
  • Usage Data
  • Diagnostics

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

You Might Also Like