iPad Screenshots

Description

Gereformeerde Liedboek

Die Gereformeerde Liedboek bevat al die liedere wat tans in die Gereformeerde Kerk gesing word, onder meer:

• Psalm 1-150
• Skrifberymings: kategorie 1-20
• Liedere wat in die Gereformeerde Liedboek opgeneem is

Sleutelkenmerke:
Maklike liedkeuse
Versspesifieke vertoning
Keuse tussen verskillende liedweergawes
Alle verse word met note vertoon
Kategorieë van Gereformeerde Skrifberymings
Lys van liedere in Gereformeerde Liedboek
Die Liedboek-toepassing (app) ondersteun nie tans oorhoofse projeksie nie. Moontlike volgende weergawes sal ʼn binne-toepassing-aankoop hiervoor insluit.

Hymn book for Reformed Church

The hymn book for the Reformed Church includes all the songs currently used in this church, for example:

• Psalm 1-150
• Rhymed versions of Scripture: category 1-20
• Songs included in the hymn book for the Reformed Church

Key features:
Easy song choice
Verse-specific display
Choice between song versions
All verses displayed with music notes
Categories of rhymed versions of Scripture
List of songs in the hymn book of the Reformed Church
The hymn book application currently does not support overhead projection. Possible future editions will include an in-app purchase for overhead projection.

What’s New

Version 1.1

Versoenbaar met nuuste iOS
Compatible with latest IOS

Ratings and Reviews

5.0 out of 5
1 Rating

1 Rating

Tvdwcosmo ,

Lank gesoek - goed gevind

Ek het al só lank gesoek na 'n elektroniese weergawe van ons Liedboek! Selfs die Sinode geskakel maar geen geluk!

En hier vind ek dit by BM. Nóg lekkerder om te weet my finansiële bydrae het dit help moontlik maak, soos geskryf in u jaarverslag.

Maklik om te gebruik, funksioneel en die sanglys samestelling maak dit baie maklik om voorsang te reël.

Soli Deo Gloria!

Information

Provider
Bybel-Media
Size
123.2 MB
Category
Music
Compatibility

Requires iOS 8.0 or later. Compatible with iPad.

Languages

English

Age Rating
Rated 4+
Copyright
© 2001 Bybel-Media
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like