Screenshots

Description

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad.

In elke uitgawe, lees vlymskerp verslaggewing en kommentaar deur ervare joernaliste en bydraers soos Max du Preez, Anneliese Burgess, Ismail Lagardien, Piet Croucamp, Adri Kotzé, Anastasia de Vries en Annelize Visser. Ons dek nuus, politiek, gesondheid, reis, musiek, kos en nog heelwat meer.

Vrye Weekblad is geensins ’n Afrikaner-publikasie nie. Dit is ’n Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans, vir almal wat Afrikaanssprekend is of Afrikaans verstaan.

Die meeste inhoud is slegs vir intekenaars, maar elke uitgawe bevat ook ’n paar gratis artikels. Lesers kan kommentaar lewer op artikels en instem om daaglikse e-posse met ekstra leesstof van ons redaksionele span te ontvang.

What’s New

Version 1.1.7

Hierdie weergawe laat jou toe om die grootte van die teks in artikels te verstel onder ‘Instellings’, sluit algemene verbeterings in en stel ’n paar foute reg.

Ratings and Reviews

3.9 out of 5
33 Ratings

33 Ratings

Wildman_Za ,

The Best in-depth news from ZA

Hierdie is by verre die beste joernalistiek wat ek van bewus is. In-diepte deeglike ondersoek en berigte met diepte en ‘n resolusie/slot. Anders as meeste ander nuus vandag waarin bladsye se geskryf steeds jou niks meer leer as wat die hoofopskrif doen nie. App vergemaklik lees van al die hoeke van die ‘koerant’. Al manier om dit te verbeter is as daar ‘n opsie sou wees om dit te luister, eerder as te lees. Miskien kan elke joernalis ‘n bandopname maak en as deel van berig plaas?

CharlMerwe ,

Objectief, breed insiggewend.

Uitstekende kontrapunt vir hoofstroom media. Relevant vir Suid-Afrikane en die wat ons omgewing wil verstaan.

Die app werk uitstekend.

Zantsak ,

Cancellation of subscription

The app is fine but to date I cannot find the option to cancel my subscription. Sign up if you are happy for life long subscription.

App Privacy

The developer, BDFM Publishers, has indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Used to Track You

The following data may be used to track you across apps and websites owned by other companies:

  • Identifiers

Data Linked to You

The following data may be collected and linked to your identity:

  • Contact Info
  • Identifiers

Data Not Linked to You

The following data may be collected but it is not linked to your identity:

  • Identifiers
  • Usage Data
  • Diagnostics

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

Information

Provider
BDFM Publishers
Size
33 MB
Category
News
Compatibility

Requires iOS 11.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.

Languages

English, Afrikaans

Age Rating
12+
Infrequent/Mild Mature/Suggestive Themes
Infrequent/Mild Cartoon or Fantasy Violence
Infrequent/Mild Profanity or Crude Humour
Infrequent/Mild Horror/Fear Themes
Infrequent/Mild Realistic Violence
Infrequent/Mild Alcohol, Tobacco, or Drug Use or References
Infrequent/Mild Medical/Treatment Information
Copyright
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like