Wolkskool 4+

Wolkskool

Designed for iPad

    • 3.1 • 20 Ratings
    • Free

Screenshots

Description

Die Wolkskool is ‘n aanlyn leerplatform vir Gr. 1 - 12 leerders, met lesse in video-formaat, werkkaarte en assesserings wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk.



Die Wolkskool maak dit moontlik vir kinders om teen hul eie pas ʼn les weer en weer te kyk, tot hulle dit deeglik onder die knie het en bied ook ʼn assessering na elke les om kinders se kennis te toets. Ouers ontvang elke week ʼn verslag wat kinders se vordering bevat en ouers kan self ook na die video’s kyk om hul kind te kan bystaan met moeilike vrae.

Kinders, wat graag wil hersiening doen oor vorige jare se werk, kan maklik teruggaan en vorige grade deurgaan en wanneer ʼn kind goed vorder, kan hy/sy selfs na ʼn volgende graad gaan.

What’s New

Version 1.0.12

Fixed issue where certain users cant log into the app
Fixed minor styling issues after major update

Ratings and Reviews

3.1 out of 5
20 Ratings

20 Ratings

janchris156389 ,

Issues op die app

Die videos hak verskriklik

Developer Response ,

Ons help graag. Stuur asseblief vir ons 'n e-pos by wolkskool@skole.co.za

LAGspiky ,

Haha

Lalalala dis lekker en daars baie videos

Developer Response ,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

jurasic world - j.w ,

Dit is boring

👎🏻

Developer Response ,

Ons is jammer vir die negatiewe ervaring. Laatweet ons gerus hoe ons kan verbeter by Wolkskool@skole.co.za

App Privacy

The developer, Wolkskool, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Collected

The developer does not collect any data from this app.

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

VivA-woordeboekapp
Education
BoardWell
Education
UP Mobile App
Education
MatricsMate2
Education
Toddler Flashcards: Afrikaans
Education
NWU Nextcloud
Education