Netwerk24 – Alles op een plek 12+
24.com
-
- Gratis
- In-App-Käufe möglich
Screenshots
Beschreibung
NETWERK24
Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van brekende nuus. Ons help jou sin maak van gebeure en doen namens jou die siftingswerk sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepteontledings en kommentaar, video’s en aanlyn paneelbesprekings.
Netwerk24 is die aanlyn-tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en koerante (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad, asook tientalle plaaslike koerante) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om al die artikels te lees of lees dit as ’n e-publikasie wat nes die gedrukte weergawe lyk. In die app kan jy boonop die e-publikasie aflaai wanneer jy internettoegang het en later gerieflik sonder internettoegang lees.
Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is met ons teks-na-stem-funksie. En moenie van ons luisterboeke, podsenings en video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer en die verkeer in jou omgewing lyk.
Dis baie maklik om in te teken deur jou Netwerk24-app. Betaling sal deur jou iTunes-rekening gedoen word sodra jy jou intekening bevestig. Die maandelikse koste soos aangedui sal 24 uur voor die einde van die maand outomaties gedoen word, tensy jy “Automatic Renewal” ten minste 24 uur voor die einde van die maand afskakel. Só kan jy jou intekening self bestuur. Klik op “Account Settings” en “Automatic Renewal”.
Bepalings en Voorwaardes:
https://www.netwerk24.com/Bladsye/Gebruikersvoorwaardes/BEPALINGS-VOORWAARDES-20151030
Privaatheidbeleid:
https://www.netwerk24.com/Bladsye/Privaatheid
---------- ENGLISH ----------
NETWERK24
The Netwerk24 app offers you a wealth of information in the palm of your hand. Our nationwide team of reporters is at the forefront of breaking news. We help you make sense of events by doing the screening work on your behalf, giving you access to accurate, reliable information. Our news offering is supplemented with in-depth analysis en commentary, videos and online panel discussions.
Netwerk24 is the online home of leading Afrikaans magazines (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! and Weg! Ry & Sleep and Baba & Kleuter) and newspapers (Rapport, Beeld, Die Burger and Volksblad, as well as dozens of local newspapers) – simply click on the name of your favourite for access to all the articles or read it as an e-publication that looks exactly like the printed version. In the app you can even download e-publications while having access to the internet and read it later when you’re offline.
These days you have so many more options than just reading; you can listen to articles while busy with something else thanks to our text to voice function. And don’t forget about our audio books, podcasts and short video-soaps. As a subscriber you can also immediately see what the weather and traffic is like in your area.
Signing into your Netwerk24 app is easy. Payment is done via your iTunes account as soon as your subscription is verified. The monthly payment is done automatically 24 hours before the end of the month, unless you cancel “Automatic Renewal” at least 24 hours before month end. This allows you to manage your own account. Simply click on “Account Settings” and “Automatic Renewal”.
Terms and conditions:
https://www.netwerk24.com/About/Terms-and-conditions
Privacy Policy:
https://www.media24.com/privacy/
Neuheiten
Version 4.51.2024070312
Ons verbeter die videofunksionaliteit en maak 'n paar ander noodsaaklike opdaterings. Ons hoor graag van jou. Oorweeg dit asseblief om ’n resensie of gradering te gee!
ENGLISH
We’re improving the video functionality and making a few other necessary updates. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
Bewertungen und Rezensionen
Goed, maar nog goggas
Die toegang tot ‘n wye reeks media maak die subskripsiefooi die moeite werd. Tog begryp ek nie waarom daarna boonop “Google Ad Service” advertensies noodsaaklik is wanneer ‘n mens ‘n ingeteken en betaal het nie?
Ten opsigte van die gebruik, het die app het ‘n paar lastige punte. Soms is die artikels te raaksensitief en artikels open terwyl ‘n mens na onder beweeg. Intussen het die bywerkings hierdie probleem egter verbeter.
Daar is ook dat die verbinding tussen die gekose artikel en inhoud verkeerdelik verbind, bv. ‘n mens druk op die koronastatistiek, maar word na die Amerikaanse verkiesing herlei.
Die verbinding tussen die artikels en titels is dikwels traag, d.w.s. ‘n mens kies ‘n artikel, maar die inhoud neem lank om te open/laai.
Daar blyk ook ‘n slegte verbinding tussen die gebruikersdatabank en app te wees omdat my rekening in die aanmeldingsproses nie altyd slaag nie en “hang”. Die app meld ook dikwels vanself af.
Daardeur dat hierdie ‘n betaal-app is, het ‘n mens dikwels hoë verwagtings en sedert die volle iOS-ondersteuning van die donkermodus, benut die app hierdie funksie nog nie.
Entwickler-Antwort ,
Beste Biggs_ZA,
Dankie vir jou terugvoering. Jou bydrae as intekenaar help élke dag om joernalistiek van hoë gehalte en nuusdekking uit elke hoek van die land, in Afrikaans, te skep. Dié taak vereis egter ook inkomste uit ander strome soos advertensies.
Om ons in staat te stel om verdere ondersoek in te stel, stuur gerus ‘n e-pos vanuit ons app deur na ‘Kontak Ons’ onder die navigasie te gaan.
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Die Netwerk24-span
Kan nie enige artikels oopmaak nie
Na die nuwe update, crash die app elke keer as ek op ‘n artikel klik om dit te lees
App-Datenschutz
Der Entwickler, 24.com, hat darauf hingewiesen, dass die Datenschutzrichtlinien der App den unten stehenden Umgang mit Daten einschließen können. Weitere Informationen findest du in den Datenschutzrichtlinien des Entwicklers.
Daten, die zum Tracking deiner Person verwendet werden
Die folgenden Daten werden möglicherweise verwendet, um dich über Apps und Websites anderer Unternehmen hinweg zu verfolgen:
- Gekaufte Artikel
- Standort
- Kontaktinformationen
- Benutzerinhalte
- Suchverlauf
- Browser-Verlauf
- Kennungen
- Nutzungsdaten
Mit dir verknüpfte Daten
Die folgenden Daten werden möglicherweise erfasst und mit deiner Identität verknüpft:
- Gekaufte Artikel
- Finanzinformationen
- Standort
- Kontaktinformationen
- Benutzerinhalte
- Suchverlauf
- Browser-Verlauf
- Kennungen
- Nutzungsdaten
- Diagnose
Nicht mit dir verknüpfte Daten
Die folgenden Daten werden zwar möglicherweise erfasst, aber nicht mit deiner Identität verknüpft:
- Standort
- Nutzungsdaten
Die Datenschutzpraktiken können zum Beispiel je nach den von dir verwendeten Funktionen oder deinem Alter variieren. Weitere Infos
Informationen
- Anbieter
- 24.com Online Studios (pty) Ltd.
- Größe
- 68,2 MB
- Kategorie
- Nachrichten
- Kompatibilität
-
- iPhone
- Erfordert iOS 13.4 oder neuer.
- iPad
- Erfordert iPadOS 13.4 oder neuer.
- iPod touch
- Erfordert iOS 13.4 oder neuer.
- Apple Vision
- Erfordert visionOS 1.0 oder neuer.
- Sprachen
-
Englisch
- Alter
- 12+ Selten/schwach ausgeprägt: Gebrauch von Alkohol, Tabak oder Drogen bzw. Verweise hierzu Selten/schwach ausgeprägt: medizinische/Behandlungs-Informationen Selten/schwach ausgeprägt: realistisch dargestellte Gewalt
- Copyright
- © Media24 (Pty) Ltd 2017
- Preis
- Gratis
- In‑App‑Käufe
-
- Netwerk24 6,99 €
- [Deactivated] 6,99 €
- [Deactivated] 6,99 €
- Netwerk24 34,99 €
- Netwerk24 59,99 €