Koer
VLERKSLEEP IN AFRIKAANS
Only for iPhone
Free · In-App Purchases
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/
more WAT IS NUUT OP KOER 3.2
• Kry maklik toegang tot Koer met WhatsApp.
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 3.0
• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later
• Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud
• Twee nuwe sakpas pakkette.
• Gratis weergawe steeds beskikbaar
****************************
3.2.2 25/10/2025
WAT IS NUUT OP KOER 3.2

3.2.1 14/10/2025

WAT IS NUUT OP KOER 2.2
• Verbeterde Kletskamer: wag nie meer vir "verbind"-wiel nie.
• Koer help jou ligging bepaal en om alle lede naby jou te sien
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 2.1
• Beter kwaliteit Stemboodskappe
****************************
3.1.2 28/10/2024

3.1.0 09/10/2024

3.0.1 16/04/2024

3.0.0 05/04/2024

• Beter kwaliteit stemnotas
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 2.0
• 'n Nuwe moderne Koerwoud
• Goue Koere (briefies wat nooit verval nie)
• Hupstote (vergroot jou Koer kanse)
• Kleurvolle karaktertrekke
• Sê wat jou laat "tiek"
• Zoem in op foto's
2.2.7 17/10/2023

• Stemboodskappe in die Kletskamer
2.2 31/07/2023
WAT IS NUUT OP KOER 2.1?
• Beter kwaliteit stemnotas
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 2.0?
• 'n Nuwe moderne Koerwoud
• Goue Koere (briefies wat nooit verval nie)
• Hupstote (vergroot jou Koer kanse)
• Kleurvolle karaktertrekke
• Sê wat jou laat "tiek"
• Zoem in op foto's
• Stemboodskappe in die Kletskamer
2.1 24/02/2023

2.0.1 22/07/2022

2.0.0 14/07/2022
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:
- Posbus briewe kan toegemaak word en later weer gelees word
1.7.1 17/02/2022
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:
- Ons los 'n probleem op waar boodskappe onder sekere omstandighede nie suksesvol afgelewer word nie.
- Lisensiehouers kan sien wanneer boodskappe suksesvol gestuur sowel as afgelewer is
1.6.1 19/07/2021
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:
- Ons los 'n probleem op waar boodskappe onder sekere omstandighede nie suksesvol gestuur word nie.
1.5.1 12/07/2021
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:
- Ons los 'n kwessie op waar die Kletskamer soms traag is om te verbind of boodskappe verdwyn of nie suksesvol gestuur word nie
- Koerlisensie-houers kan sien wanneer hul klets boodskappe afgelewer word en wanneer hul pasmaats aktief is in die kletskamer.
1.5 16/04/2021
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe:
- Ons los 'n kwessie op waar die Kletskamer soms traag is om te verbind en boodskappe nie onmiddelik ontvang word nie.
- Koerlisensie-houers kan sien wanneer hul klets boodskappe afgelewer word en wanneer hul pasmaats aktief is in die kletskamer.
1.4.2 16/03/2021
Jou toep word voortdurend opdateer met verbeteringe.
Koerlisensie-houers kan sien wanneer hul klets boodskappe afgelewer word en wanneer hul pasmaats aktief is in die kletskamer.
1.4.1 09/02/2021
Spyt oor 'n KOES? Wil jy dalk weer iemand heroorweeg? KEER EENVOUDIG TERUG! KOER bied nou 'n nuwe
TERUG KNOPPIE. Keer terug na die vorige profiel en gee jouself 'n tweede kans.
*KOERLISENSIE-HOUERS kry ONBEPERKTE terugkeer kanse as deel van hul pakket.
1.3.2 10/01/2021

1.3 05/11/2020
Ons werk, hard (en siel) om jou KOER ondervinding so glad as moontlik te laat verloop. Om die KOERWOUD klopdisselboom te laat groei is die Koerspan deurentyd en heeltyd besig om dinge te verbeter. Kyk uit vir opgraderings! Hiep hiep Koera!
1.2.2 20/10/2020

1.2 07/10/2020

1.1.5 28/08/2020

1.1.4 26/08/2020
Ons skud nog ons vere reg. Jou toep word opdateer met verbeteringe.
1.1.0 15/08/2020
Ons skud nog ons vere reg. Jou toep word opdateer met verbeteringe.
1.0.7 05/08/2020
WAT IS NUUT OP KOER 3.2
• Kry maklik toegang tot Koer met WhatsApp.
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 3.0
• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later
• Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud
• Twee nuwe sakpas pakkette.
• Gratis weergawe steeds beskikbaar
****************************
more Version 3.2.2 25/10/2025
Data Not Linked to You The following data may be collected but it is not linked to your identity:
Location Contact Info User Content Identifiers Usage Data Diagnostics