
Koer
生活風格
僅適用於 iPhone
免費 · App 內購買
iPhone
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/
評分與評論
此App未收到足夠的評分或評論以顯示概況。
WAT IS NUUT OP KOER 3.2
• Kry maklik toegang tot Koer met WhatsApp.
****************************
WAT IS NUUT OP KOER 3.0
• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later
• Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud
• Twee nuwe sakpas pakkette.
• Gratis weergawe steeds beskikbaar
****************************
開發者Die Bende Pty Ltd表明App的私隱慣例或包括下列資料的處理。詳情請參閲 開發者的私隱政策 。
不會與你連結的資料
開發者可能會收集以下資料,但不會連結你的個人身份:
- 位置
- 聯絡資料
- 用户內容
- 識別碼
- 使用資料
- 診斷
輔助使用
開發者尚未表示此 App 支援哪些輔助使用功能。 進一步了解
資料
- 供應商
- Die Bende Pty Ltd
- 大小
- 90 MB
- 類別
- 生活風格
- 相容性
須使用 iOS 14.0 或以上版本。
- iPhone
須使用 iOS 14.0 或以上版本。 - iPod touch
須使用 iOS 14.0 或以上版本。 - Apple Vision
須使用 visionOS 1.0 或以上版本。
- 語言
- 英文
- 年齡分級
16+
- 16+
- 偶爾
動畫或幻想暴力
粗俗用語或低俗幽默
成人或性暗示題材
酒精、煙草、藥物使用或引用
性愛內容或裸露
包含
不受限制使用網絡
- App 內購買
是
- Premium Pers Vrydag USD 2.99
- Premium Groot 5 USD 2.99
- Premium 3 Maande USD 11.99
- Premium 1 Maand USD 4.99
- Koer 1 Maand USD 1.99
- Koer 6 Maande USD 16.99
- Koer 1 Maand USD 3.99
- 版權
- © 2024 Die Bende (Pty) Ltd