
Virseker
理財
僅適用於 iPhone
免費
iPhone
Virseker se toep is hier sodat jy met gemak jou polis kan bestuur en al jou polisinformasie met die druk van 'n knoppie in een plek kan kry!
Ons bystand nommers is reeds op die toep gelaai sodat jy vining en maklik met die druk van 'n knoppie by ons kan uitkom wanneer daar ‘n noodgeval is. Jy sal ook maklik met die toep jou kar inspeksie kan voltooi.
Jou informasie is veilig by ons, vir ekstra veiligheid het ons biometriese tegnologie geintegreer sodat jy met jou gesig en vingerafdruk kan in-teken.
Bly op die uitkyk uit vir opgraderings op funksionaliteit om jou ervaring nog beter te maak.
評分與評論
此App未收到足夠的評分或評論以顯示概況。
- Opsie om voertuiginligting te wysig.
- Ontvang enige opdaterings of kennisgewings rakende jou versekering op die app.
- Ontvang dinamiese boodskappe rondom jou versekeraar en app.
- Verbetering op hantering, herinneringe en aanpassings.
- Maklike toegang na polis- en produkinligting
- Verbetering op soek funksionaliteit en navigasie in die app.
- Maak self aanpassings op jou polis en voeg maklik ekstra dekking by deur self op die app te kwoteer.
- Verbeterings en foutoplossings
開發者Auto & General表明App的私隱慣例或包括下列資料的處理。詳情請參閲 開發者的私隱政策 。
與你連結的資料
開發者可能會收集以下資料並連結你的個人身份:
- 位置
- 用户內容
- 診斷
不會與你連結的資料
開發者可能會收集以下資料,但不會連結你的個人身份:
- 用户內容
- 識別碼
- 使用資料
- 診斷
- 其他資料
輔助使用
開發者尚未表示此 App 支援哪些輔助使用功能。 進一步了解
資料
- 供應商
- AUTO AND GENERAL INSURANCE COMPANY RF LTD
- 大小
- 78.2 MB
- 類別
- 理財
- 相容性
須使用 iOS 15.6 或以上版本。
- iPhone
須使用 iOS 15.6 或以上版本。 - iPod touch
須使用 iOS 15.6 或以上版本。
- 語言
- 英文
- 年齡分級
4+
- 4+
- 版權
- 2024 © Virseker a product of Auto and General Insurance. All Rights Reserved