Koer

生活風格

僅適用於 iPhone

免費 · App內購買

iPhone

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels. KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans. HOE WERK KOER? 1. Laai die KOER-app gratis af 2. Sluit maklik aan 3. Skep 'n profiel 4. Beskryf jouself en laai jou foto's 5. Kleur jou profiel in met belangstellings 6. Begin KOER! Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/

  • 5.0
    (滿分 5 顆星)
    2則評分

WAT IS NUUT OP KOER 3.2 • Kry maklik toegang tot Koer met WhatsApp. **************************** WAT IS NUUT OP KOER 3.0 • Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later • Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud • Twee nuwe sakpas pakkette. • Gratis weergawe steeds beskikbaar ****************************

開發者Die Bende Pty Ltd指出App的隱私權實務可能包含下方描述的資料處理。如需更多資訊,請參閱 開發者的隱私權政策

  • 不會與你連結的資料

    系統可能會收集以下資料,但不會將其與你的身分連結:

    • 位置
    • 聯絡資訊
    • 使用者內容
    • 識別碼
    • 使用狀況資料
    • 診斷

依據你使用的功能或你的年齡等因素,隱私權實務可能有所不同。 更多內容

開發者尚未表示此 App 支援的輔助使用功能。 進一步瞭解

  • 供應商
    • Die Bende Pty Ltd
  • 大小
    • 90 MB
  • 類別
    • 生活風格
  • 相容性
    需要 iOS 14.0 或以上版本。
    • iPhone
      需要 iOS 14.0 或以上版本。
    • iPod touch
      需要 iOS 14.0 或以上版本。
    • Apple Vision
      需要 visionOS 1.0 或以上版本。
  • 語言
    • 英文
  • 年齡分級
    16+
    • 16+
    • 偶爾
      卡通或幻想暴力
      粗話或低俗幽默
      成人或暗示性主題
      使用或提及酒精、菸草或毒品
      色情內容或裸露

      包含
      未加限制的網頁存取能力
  • App內購買
    • Koer 1 Maand $130.00
    • Koer 6 Maande $570.00
    • Premium Pers Vrydag $90.00
    • Premium Groot 5 $90.00
    • Premium 3 Maande $390.00
    • Premium 1 Maand $150.00
    • Koer 1 Maand $60.00
  • 版權
    • © 2024 Die Bende (Pty) Ltd