Spel Pret in Afrikaans 4+

Spel Pret in Afrikaans

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Designed for iPad

    • R79.99

Screenshots

Description

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter.

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.

Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: feedback@smartgecko.co.za). U terugvoer sal opreg waardeer word.

What’s New

Version 5.0

*Build IOS SDK 12

Ratings and Reviews

4.0 out of 5
3 Ratings

3 Ratings

LfsDuo ,

Oulike Program

Oulike program maar die plasing van die letters is te sensitief. My dogtertjie spel korrek maar die laaste letter glip in die verkeerde boksie. Plaas die boksies bietjie verder van mekaar om die probleem op te los...
dankie!

App Privacy

The developer, SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Collected

The developer does not collect any data from this app.

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members can use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

Food & Drink
Education
Education
Education
Education
Education

You Might Also Like

Education
Education
Education
Reference
Reference
Reference