Screenshots

Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

What’s New

Version 4.2.5

Ons het bietjie skroewe vasgedraai, die enjinkap gepolitoer en hier en daar ʼn duik uitgeklop – jou gunstelingnuusapp loop nou weer klopdisselboom! Laat weet ons gerus by app@maroelamedia.co.za as jy nog iewers 'n haakplek ondervind.

Ratings and Reviews

4.1 out of 5
487 Ratings

487 Ratings

StefanBotha ,

Unable to open content-again!!

Able to open the app but unable to go into articles for a few days already...
Is the issue with the app or with IOS....
This really needs attention, its not the first time this issue occurs.

Developer Response ,

Dagsê Stefan, laai gerus die jongste weergawe af wat in die App Store beskikbaar is - die probleem is uiteindelik opgelos! Ek hoop jy kuier sommer baie lekker verder saam op Maroela! Groetnis

Johan dB ,

Onstabiel

Die app skakel af wanneer daar op sommige artikels gekliek word. Op iPad en iPhone x

Verder, wanneer kommentaar gelewer word kry ek telkens die boodskap dat my kommentaar nie geplaas word nie aangesien ‘n duplisering is van kommentaar voorheen deur my ingedien. Die boodskap in in Engels nogal.

Developer Response ,

Dagsê Johan, laai gerus die jongste weergawe af wat in die App Store beskikbaar is - die probleem is uiteindelik opgelos! Ek hoop jy kuier sommer baie lekker verder saam op Maroela! Groetnis

Werrie ,

App crashes

The App crash on opening an article, never happened before, but the past few weeks useless to use...

Developer Response ,

Dagsê Werrie, laai gerus die jongste weergawe af wat in die App Store beskikbaar is - die probleem is uiteindelik opgelos! Ek hoop jy kuier sommer baie lekker verder saam op Maroela! Groetnis

Information

Seller
WARP DEVELOPMENT CC
Size
15.5 MB
Category
News
Compatibility

Requires iOS 9.0 or later. Compatible with iPhone, iPad and iPod touch.

Languages

English

Age Rating
You must be at least 17 years old to download this application.
Unrestricted Web Access
Copyright
© Maroela Media
Price
Free

Supports

  • Family Sharing

    Up to six family members will be able to use this app with Family Sharing enabled.

More By This Developer

You May Also Like