Maroela Media 17+

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Maroela Media

Designed for iPad

    • Free

Screenshots

Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

What’s New

Version 7.2.6

Wil jy die app anoniem gebruik? Geen probleem! Klik bloot op “slaan oor” as jy nie jou besonderhede wil verskaf nie. Haak jou app dalk vas? Nou het ons ʼn knoppie wat jy kan klik om jou app te herstel. Kom maak jouself tuis, dan kuier ons lekker verder saam.

Ratings and Reviews

4.6 out of 5
6.8K Ratings

6.8K Ratings

Boscg ,

Ek sukkel🧐

Ek geniet Maroela Media baie, ek kyk n paar keer per dag wat is die nuutste nuus op my foon.
Die afgelope 4 maande gaan daar dae om, sommer 3 tot 4 dae wat jy glad nie Maroela Media kan kyk nie. Al wat op die skerm kom is n wit bladsy, met die wieletjie wat aanhou draai met die woorde “Wag Asseblief”.
Dit hou aan vir 3 tot 4 dae dan op dag 5 werk hy skielik en kan ek Maroela Media weer kyk!! Ek bly in Kempton Park hier is altyd WiFi. Die situasie het niks met die krag wat af is te doen nie. Alles werk, dan is Maroela Media op “Wag Asseblief”.
So ek kyk nou Maroela vir ingeval dit werk want ek verkies Afr nuus. Dus soek ek op baie ander plekke na nuus tot tyd en wyl Maroela weer werk. Ek het die Maroela Media app al 2 keer oor afgelaai, dit bly dieselfde. My foon is n Iphone en hy werk ten volle. Is dit net ek wat sukkel?
Dankie dat julle luister, Amanda Bosch

thunderbush ,

Rewiew of Maroela News App

The news are good but the daily updates are not done more frequently and they keep the old news to long on the app sometimes more than a week . The Maroela News app are quick with the latest nees in the morning but they’re slow to remove old news after a few days

Lj erasmus ,

Notification

Many notification but other than that pretty cool. Which only for different color themes . Like when reading the news at night the background should be black and text white

App Privacy

The developer, Maroela Media, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Linked to You

The following data may be collected and linked to your identity:

  • Contact Info

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

Netwerk24 – Alles op een plek
News
AfriForumTV
News
Eyewitness News
News
SABC News app
News
IEC South Africa
News
IOL News
News