Koer 17+

VLERKSLEEP IN AFRIKAANS

Die Bende Pty Ltd

    • Free
    • Offers In-App Purchases

iPhone Screenshots

Description

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.

HOE WERK KOER?

1. Laai die KOER-app gratis af

2. Sluit maklik aan

3. Skep 'n profiel

4. Beskryf jouself en laai jou foto's

5. Kleur jou profiel in met belangstellings

6. Begin KOER!

Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/

What’s New

Version 2.0.1

WAT IS NUUT OP KOER 2.0?

• 'n Nuwe moderne Koerwoud

• Goue Koere (briefies wat nooit verval nie)

• Hupstote (vergroot jou Koer kanse)

• Kleurvolle karaktertrekke

• Sê wat jou laat "tiek"

• Zoem in op foto's

• Stemboodskappe in die Kletskamer

Ratings and Reviews

4.3 out of 5
944 Ratings

944 Ratings

PiesangRadio ,

Best dating app by far!

As an professional app and website developer I am speechless with KOER! Not only does KOER actually try to bring people together but it actually works on many different levels And areas. Well done. Julle mag maar en Sterkte.

Jakkie2018 ,

Advertensies

Is my subskripsie nie genoeg betaaling sodat julle jul irreterende advertensies kan druk waar die son nie skyn nie??? Dis die tipe ding wat gaan maak dat ek my betaaling gaan kanseleer en die app verwyder. Probeer asb om anders te wees as Tinder!

Wynie85 ,

Just Another App

I don’t think it’s better or worse than Tinder. Frustrated that you are only allowed a few free actions. Within two minutes you reached all and then Koer is useless for the most part of the day except for the ones you matched with.

App Privacy

The developer, Die Bende Pty Ltd, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Not Linked to You

The following data may be collected but it is not linked to your identity:

  • Location
  • Contact Info
  • User Content
  • Identifiers
  • Usage Data
  • Diagnostics

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

Lifestyle
Lifestyle
Lifestyle
Lifestyle
Lifestyle
Lifestyle